Kom geniet die Menlo-Maskerfees!

Die planke kraak van talent! Die dansers staan gereed om jou asem weg te slaan. Kom word betower deur n fees van Kultuur!

Datum:- 18 – 20 Septgember 2018

Tyd:- 18:15

Toegang:- R80


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynwood?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Die parkies se eie Tienertoneel en Revue van 2018. Sien hou by die Menlo-Maskerfees! Jy sal dit verseker nie wil misloop nie.

Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Kaartjies kan bespreek word by Computicket !!


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.