Kom kuier in Bloemfontein vir die Wolhaarstories sessie

Lam op die spit 3-gang buffet – eet soveel as wat jy wil – met lewendige vermaak, bon vuur en kontant kroeg.

Datum:- 11 – 14 Julie 2018

Tyd:- 18:30 tot laat

Toegang:- R350 p/p/p/d


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Bloemfontein?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Pap met vark kaaings en uie en tamatie smoor
Boerbrood, met botter en tuisgemaakte tamatie konfyt
Lam spitbraai
Stampmielies met sous
Gebakte patat gereg
Spinasie en botterskorsies gereg
Mielie gereg
Asyn poeding
Boeretroos (Moerkoffie)

Adres:- University Free State, Nelson Mandela Rylaan, Brandwag, Bloemfontein

GPS Koordinate:- -29.107008,26.173575

Kaartjies kan bespreek word by Computicket


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.