‘N groot stem in Opera is verlore maar nie vergete nie:- Johan Botha (tenoor)

Hy maak sy debuut in 1989 op die verhoog van die munisipale teater in Roodepoort as Max in Der Freischütz. Sy internasionale deurbraak kom in 1993 by die Opera de la Bastille as Pinkerton in Puccini se Madama Butterfly.

Sedertdien het hy opgetree by toonaangewende operahuise oor die wêreld soos die Metropolitan Opera, Weense Staatsopera, Opera Australia, Royal Opera House (Londen), La Scala, en die Salzburg Festival. Hy is op 8 September 2016 na ‘n stryd teen kanker oorlede.

Johan Botha is die Suid-Afrikaanse operasanger wat by verreweg die meeste Internasionale opnames gemaak het:

Albert: Tiefland onder Bertrand de Billy (2006) Oehms OC 312
Dvorak: Stabat Mater (2001)
Charles Koechlin: The Jungle Book (1994)
The Puccini Experience (1995)
Mahler Simfonie 8 onnder Boulez en De Billy
Puccini: Turandot onder Gergiev (DVD)
Richard Strauss: Daphne onder Bychkov
Richard Strauss: Elektra onder Barenboim
Richard Strauss: Friedenstag onder Sinopoli
Richard Strauss: Taillefer
Verdi: Aida onder Gatti (DVD)
Verdi: Requiem onder Sinopoli
Wagner: Lohengrin onder Bychkov
Wagner: Die Meistersinger von Nurnberg onder Thielemann (DVD)
Wagner: Tristan und Isolde onder Barenboim
Wagner: Die Duette uit Tristan under Isolde onder De Billy
Wagner: Die Walkure onder Thielemann (CD en DVD)
Ioan Holender Afskeidskonset (Gala van Weense Staatsopera) (DVD)
Italiaanse Arias (2001)
Wagner Tenoor Arias
Weense Staatsopera Gala (DVD)

Loer hier onder na een van sy grootste treffers:- JOHAN BOTHA : In Memoriam ( RIP September 8th 2016) – Nessun dorma, Turandot

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.